Minnie Muis

Minnie Muis is 'n tekenprentkaraktertjie bekend uit die strokiesprente en rolprente van Walt Disney. Sy is die meisie van Mickey Muis.

Minnie Muis
’n Beeld van die betrokke karakter.
Skepping
Eerste verskyningSteamboat Willie (1928)
Geskep deurWalt Disney
Ub Iwerks
StemWalt Disney (1928–1929)
Marjorie Ralston (1929)
Marcellite Garner (1930–1939)
Thelma Boardman (1938; 1941–1942)
Ruth Clifford (1944–1952)
Russi Taylor (1986–hede)
Inligting
Ander nameMinerva Mouse
SpesieMuis
GeslagVroulik
Ander familieMinnie Mouse-gesin

Eksterne skakels wysig