Minerva Urecal
Amerikaanse aktrise (1894-1966)
Minerva Urecal (22 September 1894 – 26 Februarie 1966) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Corpse Vanishes (1942), The Ape Man (1943), The Trap (1946), en Quicksand (1950).
Minerva Urecal | |
Geboortenaam | Minerva Holzer |
---|---|
Geboorte | 22 September 1894 |
Sterfte | 26 Februarie 1966 (op 71) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie wysig
Rolprente wysig
- 1940: The Sagebrush Family Trails West
- 1942: The Corpse Vanishes
- 1943: The Ape Man
- 1946: The Trap
- 1950: Quicksand
- 1950: The Arizona Cowboy
Televisiereekse wysig
- 1953: The Ray Milland Show
- 1955: Jane Wyman Presents The Fireside Theatre
- 1957: The Adventures of Tugboat Annie
- 1958: Peter Gunn
Eksterne skakels wysig
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsAardverwarmingJacques LootsWikipedia:Wat Wikipedia nie is nieCarles PuigdemontVarkgriepTropiese sikloonMagda van BiljonDroogteNazi-DuitslandSeksAdolf HitlerErfenisdag (Suid-Afrika)Suid-AfrikaEkonomiese sektorMieliestronkWiki HowKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWaterbesoedelingHolocaustMenseregteTweede WêreldoorlogPornhubLys van Suid-Afrikaanse musikanteWikipedia:GebruikersportaalAardbewingFlydubaiHemelvaartsdagKlimaatveranderingApartheidKategorie:Artikels met NTA-identifiseerdersWikipedia:GeselshoekieSeksposisieJan BloukaasCleopatra VIISwangerskapMonopolie