Meppel, Nedersaksies: Meppelt en Möppelt(e), is 'n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 33.000 inwoners (2014) en 'n oppervlakte van 57 km². Die stad Meppel het sowat 30.000 inwoners (2014).

Munisipaliteit:
Meppel


KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Nederland Nederland
 Koördinate52°42′N 6°11′O / 52.700°N 6.183°O / 52.700; 6.183
 Stigting12de eeu
 ProvinsieDrenthe
 Oppervlakte: 
 - Totaal56,98 vk km
 Hoogte bo seevlakm
 Bevolking: 
 - Totaal (1 Jan. 2014)32 875
 - Bevolkingsdigtheid590/vk km


 TydsoneUTC +1
 - SomertydUTC +2
 Klimaat[[{{{klimaat}}}]]
 Gemiddelde temperatuur: 
 - Jaarlikse maksimum{{{makstemp1}}} °C
 - Maksimum Januarie / Julie{{{makstemp2}}} °C
 - Jaarlikse minimum{{{mintemp1}}} °C
 - Minimum Januarie / Julie{{{mintemp2}}} °C
 Gemid. jaarlikse neerslae{{{neerslae}}} mm
 Burgemeester (party)Richard Korteland (VVD)
 Daaglikse bestuur{{{bestuur}}}
 Amptelike webwerfmeppel.nl
 Wikimedia CommonsMeppel

Plekke wysig

Plekke in die munisipale gebied van Meppel:
Broekhuizen, De Klosse, De Schiphorst, Havelterberg (gedeeltelik), Kolderveen, Kolderveense Bovenboer, Meppel (stad), Nijentap, Nijeveen, Nijeveense Bovenboer, Rogat en Slingenberg (gedeeltelik).