MediaWikibespreking:Export
"Export" is mos uitvoer? Wat dus van "Voer bladsye uit? --Alias 22:53, 31 Jan 2005 (UTC)
- In die letterlike sin, ja. Ek het self dit oorweeg, maar die sin hier bedoel is direk tot die informasietegnologieveld verbind, en die betekenis nie dieselfde as "uitvoer" nie. My voorkeur, indien ons 'n streng Afrikaanse term wil hê, is om eerder iets nuuts te kry wat die sin van 'n maklike "dumping" van 'n massa inligting oordra. Hierdie rekenaarterme is nog altyd vir my 'n pyn om te vertaal. Dewet 06:02, 1 Feb 2005 (UTC)
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekVarkgriepJacques LootsSpesiaal:Onlangse wysigingsW.H. BoshoffCarles PuigdemontWiki HowSeksSwangerskapTweede WêreldoorlogDrakebootfeesMediterreense mosselSeksposisieSkarlakenkoorsGordelroosCleopatra VIISuid-AfrikaGoogleWikipedia:OmtrentLongontstekingBen DreyfussPornhubWikipedia:HulpBreinvliesontstekingNG gemeente BurgersdorpKategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeuGalblaasKategorie:Artikels met RERO-identifiseerdersWikipedia:GeselshoekieVerkiesings vir die Europese Parlement 2024Wikipedia:Welkom nuwelingeMaroela MediaWikipedia:Algemene spelfouteJackson Maier-DlaminiWikipedia:GebruikersportaalAfrikaansVingerseksEnsiklopedie