Lugpomp (sterrebeeld)

sterrebeeld

Die Lugpomp (Latyn: Antlia) is ’n sterrebeeld in die suidelike sterrehemel. Dit is die 18de eeu geskep en sy sterre is dof. Hy en sy omringende sterrebeelde is in die laat winter en lente in die suidelike hemelruim sigbaar. NGC 2997, ’n spriraalvormige sterrestelsel, en die Antlia-dwergsterrestelsel val binne sy grense.

Lugpomp
Latynse naamAntlia
GenitiefAntliae
AfkortingAnt
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming10h
Deklinasie-30º
Grootte239 vk. grade (62ste)
KwadrantSQ2
Besonderhede
Hoofsterre3
Helderste sterAlpha Antliae
Naaste sterDEN 1048-3956
Sterre helderder as 3 m0
Sterre met planete2
Aangrensende sterrebeelde
Noordelike Waterslang, Kompas, Seile, Sentour
Portaal  Portaalicoon  Sterrekunde
Die Lugpomp se spiraalvormige sterrestelsel, NGC 2997.

Eksterne skakels wysig