Lopingium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
TriasVroegIndusiumjonger
PermLopingiumChanghsingium252,2–254,1
Wuchiapingium254,1–259,8
GuadalupiumCapitanium259,8–265,1
Wordium265,1–268,8
Roadium268,8–272,3
SisuraliumKungurium272,3–283,5
Artinskium283,5–290,1
Sakmarium290,1–295,0
Asselium295,0–298,9
KarboonPennsylvaniumGzheliumouer
Die verdeling van die Perm (IKS).

Die Lopingium is in die geologiese tydskaal die laaste epog of serie in die periode/sisteem Perm. Dit het van sowat 259,8 tot 252,2 miljoen jaar gelede geduur.[1] Dit is voorafgegaan deur die Guadalupium en gevolg deur die Vroeë Trias.

Die Lopingium word onderverdeel in twee tydsnedes of etages: die Wuchiapingium en Changhsingium. Dit was ’n tydperk met ’n buitengewoon kontinentale klimaat met groot droogte.

Verwysings wysig

  1. (en) Gradstein, F.M.; Ogg, J.G.; Schmitz, M.D. & Ogg, G.M.; 2012: A Geologic Time Scale 2012, Elsevier, ISBN 0444594256