Lelia Etsebeth

Lelia Etsebeth is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Etsebeth het 'n Mtech-graad in Drama- en Film-studies van die Tshwane-Universiteit van Tegnologie verwerf. Sy het in TV-programme soos Getroud met Rugby, Last say on Sunday, Erfsondes II en III en rolprente soos Superhelde, Bakgat 2! en Bloedspoor opgetree.

Lelia Etsebeth
NasionaliteitSuid-Afrikaans
Beroep(e)Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie wysig

Rolprente wysig

TV-optredes wysig