Leerskilpad

Die Leerskilpad (Dermochelys coriacea) is 'n seeskilpad wat in al die oseane voorkom. In Suid-Afrika word hulle aan die hele kusgebied aangetref. Hulle leef op oppervlakwaters van tropiese en gematigde oseane. Die skilpaaie is 1,3 tot 1,7 m lank en weeg tot 800 kg. Die skilpaaie kan besigtig word op die Maputalandstrande tussen St. Lucia en Kosibaai.

Leerskilpad
Tydperk: 0.012–0 m. jaar gelede
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Dermochelys

Spesie:
D. coriacea

Sinonieme
  • Testudo coriacea Vandelli, 1761
  • Testudo arcuata Catesby, 1771
  • Testudo lyra Bonnaterre, 1789
  • Testudo marina Wilhelm, 1794
  • Testudo tuberculata Pennant in Schoepff, 1801
  • Testudo lutaria Rafinesque, 1814
  • Dermatochelys porcata Wagler, 1833
  • Dermochelys atlantica Duméril & Bibron, 1835
  • Sphargis coriacea schlegelii Garman, 1884
  • Sphargis angusta Philippi, 1899
Grootte in vergelyking met 'n mens.
'n Kleintjie
'n Leerskilpad met eiers op 'n strand in Frans-Guyana.

Bron wysig

  1. Wallace, B.P., Tiwari, M. & Girondot, M. (2013). "Dermochelys coriacea". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 27 November 2013. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)

Eksterne skakels wysig