L

12de letter van die latynse alfabet
Latynse letter L
Latynse alfabet
ABCDEFG
HIJKLMN
OPQRSTU
VWXYZ  
Hierdie artikel handel oor die Latynse letter L. Vir ander betekenisse sien L (dubbelsinnig).

Die letter L, l is die 12de letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word dit uitgespreek met die woord "Lima".

L met skryftekens wysig

  • Ļ, ļ
  • Ľ, ľ
  • Ł, ł
  • Ḽ, ḽ

Eksterne skakels wysig