N

14de letter van die Latynse alfabet
Latynse letter N
Latynse alfabet
ABCDEFG
HIJKLMN
OPQRSTU
VWXYZ  
Hierdie artikel handel oor die Latynse letter N. Vir ander betekenisse sien N (dubbelsinnig).

Die letter N, n is die 14de letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word N uitgespreek met die woord "November".

N met skryftekens wysig

  • Ń, ń
  • Ñ, ñ
  • Ņ, ņ
  • Ň, ň

Sien ook wysig