Hierdie artikel handel oor die Romeinse god. Vir die gelyknamige Afrikaanse sanger, sien Kupido (sanger).

Kupido (cupido in Latyn, wat "begeerte" beteken) is in die Romeinse mitologie die god van begeerte, erotiese liefde, aantreklikheid en toegeneentheid. Hy is die seun van die gode Mars en Venus. Hy word ook Amor ("Liefde") genoem in Latyn. Sy Griekse eweknie is Eros.

Kupido
Romeinse god
Klassieke standbeeld van Cupido met sy boog.
Klassieke standbeeld van Cupido met sy boog.
NaamKupido
God vanbegeerte, erotiese liefde, aantreklikheid en toegeneentheid
SimboolPyl en boog
OuersMars en Venus
VrouPsyche
Griekse eweknieEros
Cupidon (Frans vir Kupido), deur Bouguereau, 1875.

Eksterne skakels wysig