Katherine Kelly Lang

Amerikaanse aktrise

Katherine Kelly Lang (gebore 25 Julie 1961) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Young and the Restless (1973), Magnum, P.I. (1980), The Bold and the Beautiful (1987), en Venice the Series (2009).

Katherine Kelly Lang
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
GeboortenaamKatherine Kelly Wegeman
Geboorte25 Julie 1961 (1961-07-25) (62 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
Kinders3
Beroep(e)Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie wysig

Rolprente wysig

  • 1986: The Night Stalker
  • 1995: Till the End of the Night
  • 2016: Monolith
  • 2018: Stan the Man
  • Diabolika
  • To Take Your Life

Televisiereekse wysig

  • 1973: The Young and the Restless
  • 1980: Magnum, P.I.
  • 1987: The Bold and the Beautiful
  • 2008: Piilokamerapäälliköt
  • 2009: Venice the Series
  • 2012: Ronn's Garage

Televisierolprente wysig

  • 1996: Subliminal Seduction

Eksterne skakels wysig