Perssambreelblom
(Aangestuur vanaf Karomia speciosa)
Die Perssambreelblom (Karomia speciosa) is 'n boom wat voorkom in Mosambiek, eSwatini en langs die Lebomboberge. Die blom het 'n groot, pieringvormige kelk.
Perssambreelblom | |
---|---|
In Skukuza-ruskamp, Mpumalanga | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | K. speciosa |
Binomiale naam | |
Karomia speciosa (Hutch. & Corbishley) R.Fern., 1985 gepubl. 1988 | |
Sinonieme | |
|
Bronne wysig
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the Worldonline
Sien ook wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladNazi-DuitslandPornhubAardverwarmingVulkaanHolocaustApartheidSuid-AfrikaTropiese sikloonGeweldAdolf HitlerAardbewingErfenisdag (Suid-Afrika)MenseregteErfenisAntoniemDroogteCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsIntensiewe vormTrappe van vergelykingByvoeglike naamwoordVergelykings (taalkunde)SwangerskapVryheidsdagWaarheid-en-versoeningskommissieWet op NaturellengrondGetalNelson MandelaMieliestronkRobbeneilandMenseregtedagSkoenlapperEkonomie van Suid-AfrikaBoelieryVersamelnaamWaterbesparing in Suid-AfrikaVarkgriep