Juravenator
Juravenator was ’n genus klein teropode-dinosourusse wat sowat 151 of 152 miljoen jaar gelede voorgekom het in die gebied wat nou die Juraberge van Duitsland is. Dit is bekend van een fossiel van ’n jong dier.
Juravenator | |
---|---|
’n Fossiel van die holotipe. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Genus: | †Juravenator (Göhlich & Chiappe, 2006) |
Spesies | |
|
Juravenator | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||
|
Juravenator was ’n klein, tweepotige dinosourus. Die holotipe is ’n jong dier van sowat 75 cm lank. Dit is eers in Compsognathidae geklassifiseer, maar verdere navorsing het getoon dit is eerder ’n basale lid van Maniraptora.[1]
Verwysings wysig
- ↑ Butler, R.J., and Upchurch, P. (2007). "Highly incomplete taxa and the phylogenetic relationships of the theropod dinosaur Juravenator starki." Journal of Vertebrate Paleontology, 27(1): 253-256.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VarkgriepSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontGreen PornoVeelpartyhandvesAfrica Africans ReclaimKategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeuWiki HowCleopatra VIIWikipedia:OmtrentWikipedia:GeselshoekieWikipedia:GebruikersportaalRob HersovSuid-AfrikaSeksposisiePornhubSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019Tweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeSeksGordelroosDemokratiese AlliansieMenslike seksuele gedragConsolidated B-24 LiberatorFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1934Lys van Suid-Afrikaanse musikanteAfrican Movement CongressWikipedia:HulpLys van politieke partye in Suid-AfrikaTrappe van vergelykingAfrikaansLongontstekingAkker van der MerweLys van Kaapstad se voorstedeT20I-wêreldbeker 2024Afkorting