Bosrosyntjie

(Aangestuur vanaf Grewia lasiocarpa)

Die Bosrosyntjie (Grewia lasiocarpa) is 'n struik tot klein boom wat voorkom noord vanaf Oos-Londen tot by die noorde van KwaZulu-Natal. Op die SANBI-rooilys word dit as veilig (LC) gelys. Dit is endemies aan Suid-Afrika[1] Die boom se FSA-nommer is 461.[2]

Bosrosyntjie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
G. lasiocarpa
Binomiale naam
Grewia lasiocarpa
E.Mey. ex Harv., 1860

Die boom groei aan woudrande en in klam bosveld. Die blare is byna rond en is aan beide kante bedek met borselagtige roeskleurige hare

Sien ook wysig

Verwysings wysig

  1. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2020.
  2. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Bronne wysig