Franse oorsese gebiede

Die Franse oorsese gebiede (Frans: France d'outre-mer) is 13 gebiede wat deel van die Franse staatsgebied en die Europese Unie buite van Europa uitmaak. Die gebiede het 'n bevolking van 2 685 705 op 1 Januarie 2011 gehad.[1]

Ligging van die Franse oorsese gebiede

Die Franse oorsese gebiede is tot die grondwetlike wysiging van 23 Maart 2003 oorsese departement – oorsese Gebied (les DOM-TOM, Département d’outre-mer – Territoire d’outre-mer) genoem. Die gebiede is oorwegend voormalige Franse kolonies.

Die gebiede word ingedeel in oorsese départements (Départements d’outre-mer); oorsese kollektiewe gebiede (Collectivités d’outre-mer) met kollektiewe gebiede (collectivité territoriale), gebiede (territoire) en oorsese lande (pays d’outre-mer); spesiaal statuut (Statut spécifique) en onbewoonde gebiede (Territoires inhabités).

In die historiese konteks bestaan daar 'n verskil tussen kolonies en protektorate, wat onder Franse beheer, maar amptelik onafhanklike lande was.

Gebiede wysig

VlagWapenNaamLiggingStatusOppervlakteBevolkingHoofstad
ClippertonNoord-Amerika en Stille OseaanOnbewoonde gebied11 km²0Geen
Frans-GuyanaSuid-AmerikaOorsese département en région83 846 km²229 000 (2009)[2]Cayenne
Frans-PolinesiëOseanië en Stille OseaanOorsese kollektief4 167 km²264 000 (2009)[3]Papeete
Franse Suidelike en Antarktiese GebiedeIndiese Oseaan en Suidelike OseaanOorsese kollektief7 829 km²140Port-aux-Français
GuadeloupeKaribiese See en Atlantiese OseaanOorsese département1 628,43 km²404 000 (2009)[2]Basse-Terre
MartiniqueKaribiese See en Atlantiese OseaanOorsese département1 128 km²402 000 (2009)[2]Fort-de-France
MayotteAfrika en Indiese OseaanOorsese département374 km²186 452 (2007)[4]Mamoudzou
Nieu-KaledoniëOseanië en Stille OseaanSpesiaal statuut18 575,5 km²51 384 (2008)[5]Nouméa
RéunionAfrika en Indiese OseaanOorsese département2 512 km²817 000 (2009)[2]Saint-Denis
Saint-MartinKaribiese See en Atlantiese OseaanOorsese kollektiewe gebied53,2 km²35 925 (2007)[6]Marigot
Sint BartholomeusKaribiese See en Atlantiese OseaanOorsese kollektiewe gebied25 km²8 450 (2007)[6]Gustavia
Sint Pierre en MiquelonNoord-Amerika en Atlantiese OseaanOorsese kollektiewe gebied242 km²6 099 (2007)[6]Sint Pierre
Wallis en FutunaOseanië en Stille OseaanOorsese kollektiewe gebied274 km²13 484 (2008)[7]Matāʻutu

Sien ook wysig

Verwysings wysig

  1. (fr) "Bilan démographique 2010". Nasionale Instituut vir Statistiek en Ekonomiese Studies. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2018. Besoek op 22 Januarie 2012.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (fr) "Population des régions au 1er janvier". Nasionale Instituut vir Statistiek en Ekonomiese Studies. Besoek op 21 Januarie 2012.
  3. (fr) Institut Statistique de Polynésie Française (ISPF). "Enquêtes & Répertoires > État Civil". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2012. Besoek op 21 Januarie 2012.
  4. (fr) "INSEE Infos No 32" (PDF). Nasionale Instituut vir Statistiek en Ekonomiese Studies. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2018. Besoek op 21 Januarie 2012.
  5. (fr) Institut de la statistique et des études économiques de Nouvelle-Calédonie (ISEE). "CHIFFRES CLÉS – Démographie". Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 14 Julie 2014. Besoek op 21 Januarie 2012.
  6. 6,0 6,1 6,2 (fr) "Populations légales 2007 pour les départements et les collectivités d'outre-mer". Nasionale Instituut vir Statistiek en Ekonomiese Studies. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Desember 2015. Besoek op 21 Januarie 2012.
  7. (fr) "Les populations des circonscriptions du Territoire des îles Wallis et Futuna". Nasionale Instituut vir Statistiek en Ekonomiese Studies. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2016. Besoek op 21 Januarie 2012.

Bronne wysig

  • (en) Robert Aldrich en John Connell, France's Overseas Frontier, Cambridge University Press, 1992
  • (fr) Frédéric Monera, L'idée de République et la jurisprudence du Conseil constitutionnel – Paris : L.G.D.J., 2004 [1] [2] Geargiveer 23 September 2006 op Wayback Machine

Eksterne skakels wysig

Die départements van Frankryk (Départements français)
Metropolitaanse Frankryk (France métropolitaine

01 Ain | 02 Aisne | 03 Allier | 04 Alpes-de-Haute-Provence | 05 Hautes-Alpes | 06 Alpes-Maritimes | 07 Ardèche | 08 Ardennes | 09 Ariège | 10 Aube | 11 Aude | 12 Aveyron | 13 Bouches-du-Rhône | 14 Calvados | 15 Cantal | 16 Charente | 17 Charente-Maritime | 18 Cher | 19 Corrèze | 2A Corse-du-Sud | 2B Haute-Corse | 21 Côte-d'Or | 22 Côtes-d'Armor | 23 Creuse | 24 Dordogne | 25 Doubs | 26 Drôme | 27 Eure | 28 Eure-et-Loir | 29 Finistère | 30 Gard | 31 Haute-Garonne | 32 Gers | 33 Gironde | 34 Hérault | 35 Ille-et-Vilaine | 36 Indre | 37 Indre-et-Loire | 38 Isère | 39 Jura | 40 Landes | 41 Loir-et-Cher | 42 Loire | 43 Haute-Loire | 44 Loire-Atlantique | 45 Loiret | 46 Lot | 47 Lot-et-Garonne | 48 Lozère | 49 Maine-et-Loire | 50 Manche | 51 Marne | 52 Haute-Marne | 53 Mayenne | 54 Meurthe-et-Moselle | 55 Meuse | 56 Morbihan | 57 Moselle | 58 Nièvre | 59 Nord | 60 Oise | 61 Orne | 62 Pas-de-Calais | 63 Puy-de-Dôme | 64 Pyrénées-Atlantiques | 65 Hautes-Pyrénées | 66 Pyrénées-Orientales | 67 Bas-Rhin | 68 Haut-Rhin | 69 Rhône| 70 Haute-Saône | 71 Saône-et-Loire | 72 Sarthe | 73 Savoie | 74 Haute-Savoie | 75 Parys | 76 Seine-Maritime | 77 Seine-et-Marne | 78 Yvelines | 79 Deux-Sèvres | 80 Somme | 81 Tarn | 82 Tarn-et-Garonne | 83 Var | 84 Vaucluse | 85 Vendée | 86 Vienne | 87 Haute-Vienne | 88 Vosges | 89 Yonne | 90 Territoire de Belfort | 91 Essonne | 92 Hauts-de-Seine | 93 Seine-Saint-Denis | 94 Val-de-Marne | 95 Val-d'Oise |  
Oorsese départements (Départements d’outre-mer
971 Guadeloupe | 972 Martinique | 973 Frans-Guyana | 974 Réunion |976 Mayotte 
Andere oorsese gebiede: 
Oorsese kollektiewe gebiede (Collectivités d’outre-mer
Saint-Martin (collectivité territoriale) |975 Sint Pierre en Miquelon (collectivité territoriale) |Sint Bartholomeus‎ (collectivité territoriale) |986 Wallis en Futuna (territoire) |987 Frans-Polinesië (pays d’outre-mer
Spesiaal statuut (Statut spécifique
Nieu-Kaledonië 
Onbewoonde gebiede (Territoires inhabités
Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede | Clipperton

Die administratiewe verdeling van Frankryk: Régions - Départements - Arrondissemente - Kantons - Communes