Floruit
tyd waarin iets of iemand aktief was
Floruit (IFA: ˈflɔərjʉ.ɪt, afgekort fl. of soms flor.), is ’n Latynse woord wat "hy het floreer" beteken. Dit dui die tydperk aan waarin iemand gelewe het of aktief was. In Afrikaans kan die woord as 'n selfstandige naamwoord gebruik word om die tydperk aan te dui wanneer iemand "floreer" het.[1]
Bron
Floruit is die 3de persoon perfektum van die Latynse werkwoord floreo: "om te bot, blom", van die Latynse selfstandige naamwoord flos, floris, "’n blom".[2]
Verwysings
- ↑ "floruit, n." Oxford English Dictionary. 2012. Besoek op 18 Julie 2012. Cite has empty unknown parameter:
|trans_title=
(hulp) - ↑ Cassell se Latynse Woordeboek
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekVarkgriepCarles PuigdemontByvoeglike naamwoordSpesiaal:Onlangse wysigingsRuan PienaarPampoentjiesLJohan BadenhorstSeksBybelJaarCleopatra VIISelfstandige naamwoordBergEuropaDie Real Housewives van die WynlandeManSjabloon:FeitKelvinDieretuinOerdoeSeksposisieKragsentraleLigjaarLaserdrukkerShrekTrappe van vergelykingKen FollettDe Villiers GraaffVoornaamwoordLetterUur4ElektronvoltHongareGratianusIgnaz Semmelweis