Esteban Ocon

Franse renjaer

Esteban Ocon (Évreux, 17 September 1996) is 'n Franse renjaer vir die Alpine-Renault-renspan. Hy was voorheen onder kontrak by die Mercedes AMG Petronas F1-span as toetsbestuurder.

Esteban Ocon
Ocon in 2017
Ocon in 2017
Geboortedatum17 September 1996 (1996-09-17) (27 jaar oud)
GeboorteplekÉvreux, Frankryk
NasionaliteitVlag van Frankryk Fransman
Aktiewe jare2012–hede
Ou span(ne)Manor Racing-Mercedes
Lotus-Mercedes
Force India-Mercedes
Span in 2024Alpine-Renault
Motornommer31
Inskrywings137 (137 begin)
Kampioenskappe0
Oorwinnings1
Podiums3
Loopbaanpunte422
Voorste wegspronge0
Vinnigste rondtes0
Eerste F1-wedren2016 Belgiese Grand Prix
Eerste wen2021 Hongaarse Grand Prix
Laaste inskrywing2024 Japannese Grand Prix
Laaste seisoen2023
Verlede jaar plek12de (58 punte)

Hy word in 2014 as kampioen van die Europese Formule 3-kampioenskap gekroon en in 2015 as die GP3-kampioen. Halfpad deur die 2016 Formule Een-seisoen maak hy sy debuut as bestuurder vir die Manor F1-span, tydens die Belgiese Grand Prix.Sy eerste Formule Eensege was die 2021 Hongaarse Grand Prix.

Esteban Ocon in F3 op die Hockenheimring in 2014

Formule 1-uitslae wysig

KleurUitslag
GoudWenner
Silwer2e plek
Brons3e plek
GroenVoltooi, verdien punte
BlouVoltooi, geen punte
PersNie voltooi (DNF)
Nie geklassifiseer (NC)
RooiNie gekwalifiseer (DNQ)
KleurUitslag
SwartGediskwalifiseer (DSQ)
WitNie begin (DNS)
LeegNie deelgeneem
Onttrek (WD)
Uitgesluit (EX)
1, 2, 3Naelrenplek, met punte
PVoorste wegspringplek
VVinnigste rondte
JaarInskrywerOnderstelEnjin123456789101112131415161718192021222324PlekPunte
2016Renault Sport F1Renault RS16Renault RE16 V6 turboAUS
BHR
CHN
RUS
SPA

toets
MON
KAN
EUR
OOS
GBR

toets
HON

toets
DUI

toets
240
Manor RacingManor MRT05Mercedes PU106C
Hybrid 1.6 V6 t
BEL

16
ITA

18
SIN

18
MAL

16
JPN

21
VSA

18
MEX

21
BRA

12
ABU

13
2017Sahara Force India F1Force India VJM10Mercedes M08 EQ Power+ V6 tAUS

10
CHN

10
BHR

10
RUS

7
SPA

5
MON

12
KAN

6
AZE

6
OOS

8
GBR

8
HON

9
BEL

9
ITA

6
SIN

10
MAL

10
JPN

6
VSA

6
MEX

5
BRA

DNF
ABU

8
887
2018Force India/
Racing Point
Force India VJM11Mercedes M08 EQ Power+ V6AUS
12
BHR
10
CHN
11
AZE
DNF
SPA
DNF
MON
6
KAN
9
FRA
DNF
OOS
6
GBR
7
DUI
8
HON
13
BEL
6
ITA
6
SIN
DNF
RUS
9
JPN
9
VSA
DSQ
MEX
11
BRA
14
ABU
DNF
1249
2020RenaultRenault R.S.20Renault E-Tech 20 V6 tOOS
8
STI
DNF
HON
14
GBR
6
70J
8
SPA
13
BEL
5
ITA
8
TOS
DNF
RUS
7
EIF
DNF
POR
8
EMI
DNF
TUR
11
BAH
9
SAK
2
ABU
9
1262
2021AlpineAlpine A521Renault E-Tech 20B V6BHR
13
EMI
9
POR
7
SPA
9
MON
9
AZE
DNF
FRA
14
STI
14
OOS
DNF
GBR
9
HON
1
BEL
7 ‡
NED
9
ITA
10
RUS
14
TUR
10
VSA
DNF
MXS
13
SAP
8
KAT
5
SAU
4
ABU
9
1174
2022AlpineAlpine A522Renault E-Tech RE22 V6BHR
7
SAU
6
AUS
7
EMI
14
MIA
8
SPA
7
MON
12
AZE
10
KAN
6
GBR
DNF
OOS
65
FRA
8
HON
9
BEL
7
NED
9
ITA
11
SIN
DNF
JPN
4
VSA
11
MXS
8
SAP
6 8
ABU
8
792
2023AlpineAlpine A523Renault E-Tech RE23 V6BHR
DNF
SAU
8
AUS
14
AZE
15
MIA
9
MON
3
SPA
8
KAN
8
OOS
14
GBR
DNF
HON
DNF
BEL
8
NED
10
ITA
DNF
SIN
DNF
JPN
9
KAT
7
VSA
DNF
MXS
10
SAP
10
LSV
4
ABU
12
1258
2024AlpineAlpine A524Renault E-Tech RE24 1.6 V6 tBHR
17
SAU
13
AUS
16
JPN
15
CHN
0
MIA
0
EMI
0
MON
0
KAN
0
SPA
0
OOS
0
GBR
0
HON
0
BEL
0
NED
0
ITA
0
AZE
0
SIN
0
VSA
0
MXS
0
SAP
0
LSV
0
KAT
0
ABU
0
17 *0 *
JaarInskrywerOnderstelEnjin123456789101112131415161718192021222324PlekPunte

* Seisoen nog aan die gang.
‡ Halwe punte is in België toegeken in 2021 omdat daar minder as 75% van die wedren afgelê is weens hewige reën.
Kon nie die ren voltooi nie, maar is geklassifiseer omrede hy meer as 90% van die wedrenafstand afgelê het.