Spitsblaarspeldekussing

spesie van speldekussings
(Aangestuur vanaf Eskarpspeldekussing)

Die spitsblaarpeldekussing (Leucospermum saxosum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant kom voor in Mpumalanga en die Drakensbergeskarp in Limpopo, Zimbabwe en Mosambiek. Die struik word 2 m hoog. Dié spesie is ook een van min spesies wat nie in die Wes-Kaap voorkom nie.

Spitsblaarspeldekussing
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Klade:Angiospermae
Klade:Eudicots
Orde:Proteales
Familie:Proteaceae
Genus:Leucospermum
Spesie:
L. saxosum
Binomiale naam
Leucospermum saxosum
S.Moore, 1911

In Engels staan dit as die Escarpment pincushion bekend. Die boom se FSA-nommer is 85.3.[1]

Sien ook wysig

Verwysings wysig

Bronne wysig

Eksterne skakels wysig