Erich Hartmann

Erich Alfred Hartmann (19 April 192220 September 1993), met die bynaam Bubi (Die kind) deur sy Duitse kollegas en ook deur die Russe Die Swart Duiwel genoem is, was 'n Duitse bobaasvlieënier van die Tweede Wêreldoorlog. Hy was ook die suksesvolste vlieënier ooit in die geskiedenis van luggevegte. Hy het 1 404 missies gevlieg en was betrokke in 825 kontaksituasies. Hy het 352 Geallieerde vliegtuie (345 Russies en 7 Amerikaans) afgeskiet tydens die oorlog. Hy was geforseer om 14 noodlandings te maak wat veroorsaak was deur onderdele wat van die vliegtuie kom wat hy afgeskiet het of as gevolg van meganiese probleme. Hy was nooit raakgeskiet of geforseer om te land as gevolg van vyandelike vuur nie.

Erich Alfred Hartmann
Bynaam(e)Bubi
The Black Devil
Geboortedatum19 April 1922
GeboorteplekWeissach, Württemberg, Republiek van Weimar
Sterfdatum20 September 1993 (op 71)
SterfplekWeil im Schönbuch, Duitsland
LojaliteitVlag van Nazi-Duitsland Nazi-Duitsland (1940–45)
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland (1956–70)
Diens/Tak Luftwaffe (Wehrmacht)
Luftwaffe (Bundeswehr)
Jare in diens1940–45
1956–70
RangMajor (Wehrmacht)
Oberst (Bundeswehr)
EenheidJG 52, JG 53 en JG 71
Poste bekleeI./JG 52 and JG 71
Veldslae/oorloëTweede Wêreldoorlog
ToekenningsRidderkruis van die Ysterkruis met Eikenblare, Swaarde en Diamante
FamilieUrsula Paetsch
Ander werkBurgerlike vlieginstrukteur
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki How vertaal.