Lydenburgbroodboom

plant spesie
(Aangestuur vanaf Encephalartos inopinus)

Die Lydenburgbroodboom (Encephalartos inopinus) is 'n spesie van die genus Encephalartos. Die boom in endemies aan Mpumalanga waar dit voorkom in die Olifantsrivier- en Steelpoortriviervalleie. Die boom word normaalweg 2 m hoog maar kan soms 4 m bereik. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.

Lydenburgbroodboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Divisie:Cycadophyta
Klas:Cycadopsida
Orde:Cycadales
Familie:Zamiaceae
Genus:Encephalartos
Spesie:
E. inopinus
Binomiale naam
Encephalartos inopinus
R.A.Dyer, (1964)

Die plant se FSA-nommer is 5.1[1]. In Engels staan die broodboom as die Lydenburg cycad bekend.

Sien ook wysig

Verwysings wysig

Bronne wysig