Ekklesiologie
Ekklesiologie is die studie of teologies-wetenskaplike bestudering van die kerk, die oorsprong van die Christendom, sy verhouding tot Jesus, sy rol in verlossing, sy orde (regering/bestuur), sy dissipline, sy eskatologie en sy leierskap.
Ekklesiologie kan in twee dele onderverdeel word:[1]
- die normatiewe begrip van die kerk
- die studie van die historiese manifestasies van die kerk.
Verwysings
wysig- ↑ James Nieman, Roger Haight SJ in: Explorations in Ecclesiology and Ethnography, Wm. B. Eerdmans Publishing, 2012ISBN 0-8028-6864-9, ISBN 978-0-8028-6864-0 bls. 10
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontVarkgriepWillie JoubertWikipedia:GeselshoekieSeksSeksposisieSwangerskapWikipedia:GebruikersportaalCleopatra VIIGordelroosWiki HowTweede WêreldoorlogMaurice BéjartThys die BosveldklongWikipedia:OmtrentLongontstekingSkildklierWoensdagGalblaasJavaScriptAfrikanersPornhubNederlandBreinvliesontstekingDonald SutherlandWikipedia:Welkom nuwelingeSuid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse musikanteKabinet van Cyril Ramaphosa, Junie 2024Mediterreense mosselMaagsweerSonstilstandHartversakingVadersdagAngina pectoris