Drietandkanferbos
plantspesie
Die Drietandkanferbos (Tarchonanthus trilobus) is 'n boom wat voorkom vanaf Oos-Londen tot in Eswatini en hiervandaan weswaarts na Noordwes en Limpopo. Daar is ook 'n afgesonderde populasie in die noordooste van Zimbabwe. Die boom groei in bosveld, gewoonlik op klipperige plekke en in droë woud. Die blare is dik, leeragtig, donkergroen, grof geriffel aan die bokant en witterig aan die onderkant. Daar is twee variëteite, een met blaarpunte wat drie tande het en die ander met gerolde blaarpunte.
Drietandkanferbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Genus: | Tarchonanthus |
Spesie: | T. trilobus |
Binomiale naam | |
Tarchonanthus trilobus DC., 1836 |
Bron wysig
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Sien ook wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladNazi-DuitslandPornhubAardverwarmingVulkaanHolocaustApartheidSuid-AfrikaTropiese sikloonGeweldAdolf HitlerAardbewingErfenisdag (Suid-Afrika)MenseregteErfenisAntoniemDroogteCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsIntensiewe vormTrappe van vergelykingByvoeglike naamwoordVergelykings (taalkunde)SwangerskapVryheidsdagWaarheid-en-versoeningskommissieWet op NaturellengrondGetalNelson MandelaMieliestronkRobbeneilandMenseregtedagSkoenlapperEkonomie van Suid-AfrikaBoelieryVersamelnaamWaterbesparing in Suid-AfrikaVarkgriep