Derek Francis
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Derek Francis (7 November 1923 – 27 Maart 1984) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Scrooge (1970) en in die televisiereekse The Six Proud Walkers (1962) en Oh Brother! (1968).
Derek Francis | |
Geboorte | 7 November 1923 |
---|---|
Sterfte | 27 Maart 1984 (op 60) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1963: The Hi-Jackers
- 1963: Farewell Performance
- 1964: The Tomb of Ligeia
- 1970: Scrooge
- 1971: Say Hello to Yesterday
- 1971: The Magnificent Six and ½: Up the Creek
- 1979: Electric Eskimo
Televisiereekse
wysig- 1955: ITV Play of the Week
- 1959: Knight Errant Limited
- 1960: The Long Way Home
- 1962: The Six Proud Walkers
- 1964: The Midnight Men
- 1965: The Wednesday Thriller
- 1966: Seven Deadly Sins
- 1967: Witch Hunt
- 1967: The Queen's Traitor
- 1967: The Golden Age
- 1968: Oh Brother!
- 1973: Oh, Father!
- 1973: Whoops Baghdad!
- 1978: Bless Me Father
- 1978: Rings on Their Fingers
- 1978: Sexton Blake and the Demon God
- 1979: The Strange Affair of Adelaide Harris
- 1981: Partners
- 1983: Pinkerton's Progress
Televisierolprente
wysig- 1960: The Balloon and the Baron
- 1961: You Can't Escape
- 1961: Choirboys Unite!
- 1962: The Largest Theatre in the World: Heart to Heart
- 1966: The Great Metropolis
- 1969: Jesus
- 1972: Sutherland's Law
- 1974: Who Killed Lamb?
Video's
wysig- 2007: Beginning the End: Making 'The Time Warrior'
- 2009: Dennis Spooner: Wanna Write a Television Series?
Eksterne skakels
wysig🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontVarkgriepWillie JoubertWikipedia:GeselshoekieSeksSeksposisieSwangerskapWikipedia:GebruikersportaalCleopatra VIIGordelroosWiki HowTweede WêreldoorlogMaurice BéjartThys die BosveldklongWikipedia:OmtrentLongontstekingSkildklierWoensdagGalblaasJavaScriptAfrikanersPornhubNederlandBreinvliesontstekingDonald SutherlandWikipedia:Welkom nuwelingeSuid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse musikanteKabinet van Cyril Ramaphosa, Junie 2024Mediterreense mosselMaagsweerSonstilstandHartversakingVadersdagAngina pectoris