Deodoro da Fonseca

Manuel Deodoro da Fonseca (Portugese uitspraak: [mɐnuˈɛw deoˈdɔɾu da fõˈsekɐ]; 5 Augustus 1827 – 23 Augustus 1892) was 'n Brasiliaanse politikus en militêre offisier wat as die eerste President van Brasilië gedien het. Hy tree in die amp nadat hy 'n staatsgreep lei wat Keiser Pedro II onttroon en proklameer 'n republiek in 1889 wat die ontbinding van die Brasiliaanse Ryk veroorsaak, en tree in 1891 skaars meer as twee jaar na sy verkiesing onder geweldige politieke druk uit. Hy is dus die eerste Brasiliaanse president wat uit die amp bedank het.

Deodoro da Fonseca
Deodoro da Fonseca
Maarskalk Fonseca in 1889

Ampstermyn
15 November 1889 – 23 November 1891
ViseGeen (1889–1891)
Floriano Peixoto (1891)
Voorafgegaan deurAmp geskep
Opgevolg deurFloriano Peixoto

President van die provinsie São Pedro do Rio Grande do Sul
Ampstermyn
8 Mei 1886 – 9 November 1886
MonargPedro II
Voorafgegaan deurBaron van Lucena
Opgevolg deurMarkies van Abrantes

Persoonlike besonderhede
Gebore5 Augustus 1827
Vila de Santa Maria Madalena da Lagoa do Sul
(nou Marechal Deodoro), Alagoas, Brasiliaanse Ryk
Sterf23 Augustus 1892 (op 65)
Barra Mansa, Rio de Janeiro, Brasilië
Politieke partyOnafhanklik
Eggenoot/-noteMariana da Fonseca
Handtekening
LojaliteitBrasiliaanse Ryk
Brasilië
Diens/TakLeër
Jare in diens1843–1892
RangVeldmaarskalk
Oorloë/VeldslaeParaguayaanse Oorlog
ToekenningsOrde van die Suiderkruis