Boskanniedood
(Aangestuur vanaf Commiphora woodii)
Die boskanniedood (Commiphora woodii) is 'n boom en een van die min spesies van die Commiphora genus wat nie 'n afskilferende bas het nie. Die boom kom vanaf Port St. Johns voor tot aan die Mosambiekse grens en tot teen die grens van Lesotho asook Eswatini, Namibië. Dit is 'n woudboom met veervormig saamgestelde blare.
Boskanniedood | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Burseraceae |
Genus: | Commiphora |
Spesie: | C. woodii |
Binomiale naam | |
Commiphora woodii Engl., (1892) | |
Sinonieme | |
|
Sien ook wysig
Verwysings wysig
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 258. ISBN 978-1-77007-759-1.
Bronne wysig
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladAardverwarmingNazi-DuitslandHolocaustPornhubTropiese sikloonErfenisDroogteAntoniemApartheidAdolf HitlerCarles PuigdemontIntensiewe vormSuid-AfrikaSteve BikoErfenisdag (Suid-Afrika)MieliestronkGeweldEugenetikaAardbewingTrappe van vergelykingRobbeneilandVryheidsdagKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)Nelson MandelaSpesiaal:Onlangse wysigingsVarkgriepMenseregteWet op NaturellengrondKoos du PlessisKlimaatveranderingWaterbesoedelingTweede WêreldoorlogSkoenlapperSwartbewussynsbewegingSoweto-opstandSwangerskap