Clarence Seedorf

Clarence Clyde Seedorf (gebore op 1 April 1976 in Paramaribo, Suriname) is 'n voormalige Nederlandse sokkerspeler en afrigter. Hy het vir die Nederlandse nasionale sokkerspan uitgedraf.

Clarence Seedorf

Clarence Seedorf in 2008
Persoonlike inligting
GeboortenaamClarence Clyde Seedorf
Gebore1 April 1976 (1976-04-01) (48 jaar oud)
GeboorteplekParamaribo, Suriname[1]
Lengte1,77 m
SpeelposisieMiddelveldspeler
Jeugloopbaan
1981–1982VV AS '80
1982–1983Real Almere
1983–1992Ajax
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1992–1995Ajax65(11)
1995–1996Sampdoria32(3)
1996–2000Real Madrid121(15)
2000–2002Internazionale64(8)
2002–2012Milan300(47)
2012–2014Botafogo58(16)
Totaal656(110)
Nasionale span
1994–2008Nederland87(11)
Spanne bestuur
2014Milan
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 14 Januarie 2013.
† Kere uitgedraf (Doele).

Loopbaan wysig

SeisoenKlubLandKompetisieWedstrydeDoelpunte
1992/95AFC Ajax  NederlandEredivisie
1995/96Sampdoria  ItaliëSerie A
1996/00Real Madrid  SpanjePrimera División
2000/02Internazionale  ItaliëSerie A
2002/12AC Milan  ItaliëSerie A
2012/14Botafogo  BrasiliëCampeonato Brasileiro de Futebol

Verwysings wysig

  1. "Clarence Seedorf – A.C. Milan squad 2011/2012". AC Milan. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Februarie 2014. Besoek op 26 Januarie 2012.