Kopersuikerbekkie

(Aangestuur vanaf Cinnyris cupreus)

Die kopersuikerbekkie (Cinnyris cupreus) is 'n skaars tot gelokaliseerde, algemene standvoël en plaaslike nomade in boomveld en woudrand. Die voël is 13 cm groot en weeg 8 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Copper sunbird.

Kopersuikerbekkie
Wyfie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
Cinnyris cupreus
Binomiale naam
Cinnyris cupreus
(Shaw, 1812)
Sinonieme

Nectarinia cuprea

'n Singende kopersuikerbekkie.

Sien ook wysig

Verwysings wysig

  1. BirdLife International (2012). "Nectarinia cuprea". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Bron wysig