CNN (kort vir Cable News Network) is 'n internasionale televisienuusstasie wat in Amerika gebaseer is. Dit is is deur Ted Turner gestig en hul hoofkantoor is in Atlanta, Georgia in die Verenigde State. Die kanaal is een van die gewildste kanale in Amerika.

CNN
CNN se kenteken
CNN se kenteken
Gestig1 Junie 1980
GesluitAktief
EienaarTurner Broadcasting System
(Time Warner)
Beeldformaat1080i (HDTV)
(afgegradeer tot 480i breedbeeld vir SDTV-toevoer)
SlagspreukGo There
This is CNN
LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
TaalEngels
UitsaaiareaVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vlag van Kanada Kanada
Wêreldwyd (via CNN International)
aanlyn (via CNNGo)
radio (nuusberigte elke halfuur)
HoofkantoorCNN Center, Atlanta, Georgia
SusterkanaleCNN International
CNN Philippines
CNN Indonesia
CNN-IBN
CNN Airport Network
CNN Türk
CNN en Español
HLN
CNN Chile
TNT
Turner Classic Movies
Cartoon Network
Boomerang
TruTV
TBS
Webtuistewww.cnn.com
DirecTV (V.S.)kanaal 202
1202 (VOD)
Dish Networkkanaal 200
9436
Bell TV (Kanada)kanaal 578
500 (SD)
Shaw Direct (Kanada)kanaal 140/500 (SD)
257/331 (HD)
Cablevision (Meksiko)kanaal 712

Eksterne skakels wysig

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Eenvoudige Engelse Wiki How vertaal.