Bioom
die versameling fauna en flora wat in 'n habitat leef en 'n bepaalde topografie op die aarde beset.
'n Bioom is die versameling fauna en flora wat in 'n habitat leef en 'n bepaalde topografie op die aarde beset. Die verspreiding van fauna en flora word bepaal deur die heersende klimaat en geografiese omstandighede. Dit staan ook as vegetasiegordels bekend.

Die ses primêre biome is:
Daar is egter ook subvariasies, soos tropiese reënwoude binne tropiese bosse of mikrobiome soos die risosfeer.
██ Yskappe en poolwoestyne██ Toendra██ Taiga██ Loofbos | ██ Steppe██ Subtropiese reënwoud██ Mediterreense vegetasie██ Moessonbos | ██ Sandwoestyn██ Rotsgrond██ Droë steppe██ Woestyn | ██ Grassavanne██ Boomsavanne██ Subtropiese droog bos██ Tropiese reënwoud | ██ Alpinetoendra██ Newelwoud |
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladRob HersovHoërskool OuteniquaKallie KrielSpesiaal:Onlangse wysigingsDricus du PlessisGroepsdrukGeldSeksposisieSeksGetalSuid-Afrikaanse randInligtingstegnologieDoelwitGenevieve GregsonMenslike seksuele gedragSuid-AfrikaReddingskakeAfrikaansMieliestronkSkeletAdolessensieRitmeMenslike skeletLugbesoedelingAarde se atmosfeerAntoniemTrappe van vergelykingUraanIntensiewe vormSwangerskapVergelykings (taalkunde)Seksuele penetrasieSelfbeeldLeeuSelfstandige naamwoordVingerseksByvoeglike naamwoord