Bergpietjiekanarie
voëlspesie
Die Bergpietjiekanarie (Crithagra symonsi) is 'n endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël en hoogtetrekvoël in bergstruike en grasveld, meestal bo 2 000 m. Die voël is 13 cm groot en weeg 12 - 18 gram. In Engels staan die voël as die Drakensberg siskin bekend.
Bergpietjiekanarie | |
---|---|
'n Mannetjie. | |
'n Wyfie te Sanipas | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. symonsi |
Binomiale naam | |
Serinus symonsi (Roberts 1916) | |
benaderde verspreiding | |
Sinonieme | |
Crithagra symonsi |
Sien ook wysig
Bron wysig
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings wysig
Eksterne skakel wysig
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsAardverwarmingJacques LootsWikipedia:Wat Wikipedia nie is nieCarles PuigdemontVarkgriepTropiese sikloonMagda van BiljonDroogteNazi-DuitslandSeksAdolf HitlerErfenisdag (Suid-Afrika)Suid-AfrikaEkonomiese sektorMieliestronkWiki HowKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWaterbesoedelingHolocaustMenseregteTweede WêreldoorlogPornhubLys van Suid-Afrikaanse musikanteWikipedia:GebruikersportaalAardbewingFlydubaiHemelvaartsdagKlimaatveranderingApartheidKategorie:Artikels met NTA-identifiseerdersWikipedia:GeselshoekieSeksposisieJan BloukaasCleopatra VIISwangerskapMonopolie