Baldur von Schirach

Duitse politikus

Baldur Benedikt von Schirach (9 Mei 1907 - 8 Augustus 1974) was 'n Nazi-Duitse politikus wat veral bekend is vir sy rol as die Nazi-party se jeugleier en hoof van die Hitler-jeug van 1931 tot 1940. Hy dien later as Gauleiter en Reichsstatthalter ("Reich-goewerneur") van Wene. Na die Tweede Wêreldoorlog is hy skuldig bevind aan misdade teen die mensdom in die Neurenberg-verhore en tot 20 jaar gevangenisstraf gevonnis.

Hermann Göring, Karl Dönitz, Walther Funk, Baldur von Schirach en Alfred Rosenberg eet middagete tydens die verhoor in Neurenberg

Eksterne skakels wysig