Avengers: Infinity War

2018 Amerikaanse film

Avengers: Infinity War is 'n 2018 Amerikaanse film gegrond op die Marvel-comics superhero-span, die Avengers. Dit is voorafgegaan deur die 2012 film The Avengers en die 2015 film Avengers: Age of Ultron.

Avengers: Infinity War
RegisseurAnthony Russo
Joe Russo
ProduksieleierKevin Feige
DraaiboekChristopher Markus
Stephen McFeely
Met
Musiek deurAlan Silvestri
KinematografieBill Pope
Redigeerder
  • Jeffrey Ford
  • Matthew Schmidt[1]
AteljeeMarvel Studios
VerspreiderWalt Disney Studios Motion Pictures
Uitgereik23 April 2018
Speeltyd149 min
LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
TaalEngels
BegrotingVS$ $316–400 miljoen
Bruto winsVS$ $2.049 biljoen
IMDb-profiel

Hoofrolspelers wysig

Verwysings wysig

  1. Hullfish, Steve (29 April 2018). "Art of the Cut with Avengers – Infinity War editor, Jeffrey Ford, ACE" (in Engels). Pro Video Coalition. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Desember 2018. Besoek op 22 Desember 2018.

Eksterne skakels wysig