Assarakos
Assarakos (Oudgrieks: Ἀσσάρακος, Assárakos) was die seun van Tros en Kallirrhoë, dogter van die riviergod Skamandros, en dus ook die kleinkind van Erigtonius.[1] Hy was die broer van Ilos en Ganumedes.[2] Hy was koning van Dardanië en eggenoot van Hieromneme. Hy was die vader van Capys, die oupa van Anchises en die oupagrootjie van Aeneas.[3]
Verwysings wysig
- ↑ Homeros Ilias, 20.231-232.
- ↑ Vergilius Aeneis, 6.648-650.
- ↑ Bibliotheca, 3.12.2.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsVarkgriepW.H. BoshoffSeksCarles PuigdemontGerda SteynKategorie:RoemeniëAs jy singComrades-maratonTweede WêreldoorlogCleopatra VIIVerkiesings vir die Europese Parlement 2024Wikipedia:GeselshoekieSeksposisiePornhubSuid-AfrikaWiki HowSwangerskapGoogleJacques LootsGordelroosLongontstekingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Rob HersovKategorie:Suid-Afrikaanse aktrisesWikipedia:Welkom nuwelingeWikipedia:GebruikersportaalAppel (sanger)VingerseksWikipedia:HulpWikipedia:OmtrentNassim Si AhmedLys van Suid-Afrikaanse musikanteSkildklierDeon CoetzeeAardbewingLys van bekende Suid-Afrikaners