Amerikaanse goue strandkiewiet
Die Amerikaanse goue strandkiewiet (Pluvialis dominica) is 'n voël en somerswerwer aan Suid-Afrika se kuswatermassas en kortgrasveld. Die voël is 24 – 26 cm groot en weeg 120 - 180 gram met 'n vlerkspan van 68 cm. In Engels staan die voël bekend as American golden plover.
Amerikaanse goue strandkiewiet | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. dominica |
Binomiale naam | |
Pluvialis dominica (Statius Muller, 1776) | |
Sinonieme | |
Pluvialis dominica dominica |
Fotogalery wysig
- 'n Amerikaanse goue strandkiewiet besig om op te styg.
- Nes met 4 eiers.
Sien ook wysig
Wikimedia Commons bevat media in verband met Pluvialis dominica. |
Bron wysig
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings wysig
- ↑ BirdLife International (2012). "Pluvialis dominica". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladAardverwarmingNazi-DuitslandHolocaustPornhubTropiese sikloonErfenisDroogteAntoniemApartheidAdolf HitlerCarles PuigdemontIntensiewe vormSuid-AfrikaSteve BikoErfenisdag (Suid-Afrika)MieliestronkGeweldEugenetikaAardbewingTrappe van vergelykingRobbeneilandVryheidsdagKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)Nelson MandelaSpesiaal:Onlangse wysigingsVarkgriepMenseregteWet op NaturellengrondKoos du PlessisKlimaatveranderingWaterbesoedelingTweede WêreldoorlogSkoenlapperSwartbewussynsbewegingSoweto-opstandSwangerskap