Natalaalwyn

aalwyn spesie
(Aangestuur vanaf Aloe spectabilis)

Die Natalaalwyn (Aloe spectabilis) is 'n boom en is endemies aan KwaZulu-Natal. Die aalwyn word tot 5 m hoog en kom voor in die Boesmans-, Mooi- en Tugelarivier-valleie tussen Dundee, Bergville en Greytown.

Natalaalwyn
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Klade:Angiospermae
Klade:Eensaadlobbiges
Orde:Asparagales
Familie:Asphodelaceae
Subfamilie:Asphodeloideae
Genus:Aloidendron
Spesie:
A. spectabilis
Binomiale naam
Aloidendron spectabilis
Reynolds, 1937

Die boom se FSA-nommer is 30.6.[1]

Sien ook wysig

Verwysings wysig

Bronne wysig