54ste Golden Globe-toekenningsaand

Die 54ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 1996 vereer het, is op 19 Januarie 1997 gehou.

  54ste Golden Globe-aand 

Datum19 Januarie 1997
Beste rolprente en reekse
Rolprent The English Patient (drama)
Evita (komedie of musiekspel)
TV-reeks The X-Files (drama)
3rd Rock from the Sun (musiek of komedie)
Minireeks of TV-prent Rasputin: Dark Servant of Destiny