52
| 1ste eeu v.C. | 1ste eeu | 2de eeu |

◄ ◄ | | 47 | 48 | 49 | 50 | 51 | ◄ 52 ► | 53 | 54 | 55 | 56 | 57 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:52
Kalenders


Die jaar 52 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 52ste jaar van die 1ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure

wysig
  • Ná die moord op 'n Jood in die dorpie Gema in Samaria ontstaan 'n konflik tussen die Jode van Jerusalem en die Samaritane. Die Jode val Samaria aan.[1]
  • Die Romeinse goewerneur Cumanus gebruik sy ruiters en voetvolk om teen die Jode op te trek. Baie is dood of word gevange geneem. In Judea heers hierna onrus en banditisme.[1]
  • Antonius Felix volg Ventendius Cumanus op as prokurator van Judea.

Geboortes

wysig

Sterftes

wysig

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 The Samaritans in Flavius Josephus, Reinhard Pummer, Mohr Siebeck, 2009, ISBN 3-16-150106-3, ISBN 978-3-16-150106-7