22ste Dinastie van Egipte

Die 22ste Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie XXII geskryf) word saam met die 21ste Dinastie en die 23ste tot die 25ste Dinastie beskou as die land se Derde Oorgangstydperk.

Die dinastie het aanvanklik van die stad Boebastis af regeer. Dit is gestig deur Osorkon die Ouere, die eerste Libiese farao van Egipte.[1]

Heersers wysig

Die bekende heersers van die 22ste Dinastie was:

Farao Troonnaam Bewind
Sjosjenq IHedjcheperre-Setepenre943–922 v.C.
Osorkon ISechemkheperre-Setepenre922–887 v.C.
Sjosjenq IIHeqacheperre-Setepenre887–885 v.C.
Takelot IHedjcheperre-Setepenre885–872 v.C.
Osorkon IIOesermaetre-Setepenamoen872–837 v.C.
Sjosjenq IIIOesermaetre-Setepenre837–798 v.C.
Sjosjenq IVHedjcheperre-Setepenre798–785 v.C.
PamiOesermaetre-Setepenamoen785–778 v.C.
Sjosjenq VAcheperre778–740 v.C.
Pedoebast IISehetepibenre740–730 v.C.
Osorkon IVAcheperre-Setepenamoen730–716 v.C.

Libiese regering wysig

Die farao's van die 22ste Dinastie was Libiërs wat van omstreeks 943 tot 720 v.C. regeer het. Volgens die Egiptiese historikus Manetho het die dinastie sy oorsprong in Boebastis gehad, maar die konings het van Tanis af regeer; dit was hul hoofstad en die plek waar hulle begrawe is.

Verwysings wysig

Eksterne skakels wysig


Voorafgegaan deur
21ste Dinastie
22ste DinastieOpgevolg deur
23ste Dinastie