181 v.C.

jaar
181 v.C.
| 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. |

| 186 v.C. | 185 v.C. | 184 v.C. | 183 v.C. | 182 v.C. | ◄ 181 v.C. ► | 180 v.C. | 179 v.C. | 178 v.C. | 177 v.C. | 176 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Ptolemeus V
Ab urbe condita573
Chinese kalender2516 – 2517

丙未 – 丁申

Hebreeuse kalender3580 – 3581
Hindoekalenders

Gebeure wysig

  • Aquileia word gestig.[1]
  • Ptolemeus VI Philometor volg sy vader op as koning van Egipte.[2]
  • In Rome word aan die voet van die Janiculum twee met lood afgeslote steenkiste ontdek wat boeke in Latyn en Grieks bevat en wat toegeskryf word aan die Romeinse koning Numa. Uit sy tyd is egter geen Griekse boeke bekend nie en die gevonde boeke lyk sterk Pitagoreïes van inhoud. Die Senaat besluit om die geskrifte publiek te verbrand.[3]
  • Die Senaat beveel opnuut die Bacchuskultus te onderdruk.[4]
  • By Aquileia, 'n Latynse kolonie op Galliese land, kry die 3 000 soldate 25 akker elk. 'n Centurion kry 61 en 'n ruiter 86.[4]

Sterftes wysig

Verwysings wysig

  1. Rogers, Kenneth H. (1995). ""RHETO-ROMANCE STUDIES."". The Year’s Work in Modern Language Studies. 57: 589–92.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  2. Tod, Marcus N (1932). ""Greek Inscriptions."". Greece & Rome. 2 (4): 47–51.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  3. Prowse, K. R (1964). ""Numa and the Pythagoreans: A Curious Incident."". Greece & Rome. 11 (1): 36–42.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  4. 4,0 4,1 Potter, David. (2019). "9. The Home Front". The Origin of Empire: Rome from the Republic to Hadrian,. Cambridge, MA London, England: Harvard University Press. pp. 101–115. doi:10.4159/9780674240223-012.{{cite book}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)