Tom Murray (akteur)

Amerikaanse akteur

Tom Murray (8 September 1874 – 27 Augustus 1935) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Pilgrim (1923), The Gold Rush (1925), en Tramp, Tramp, Tramp (1926).

Tom Murray
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte(1874-09-08)8 September 1874
Sterfte27 Augustus 1935 (op 60)
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Akteur
Aktiewe jare1916–1931
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie wysig

Rolprente wysig

  • 1922: French Heels
  • 1923: The Pilgrim
  • 1925: The Gold Rush
  • 1925: The Business of Love
  • 1926: Tramp, Tramp, Tramp
  • 1931: White Renegade

Eksterne skakels wysig