Marge Simpson

Marjorie Jacqueline "Marge" Simpson (néé Bouvier) (ongeveer 34 jaar oud) is 'n geanimeerde tekenprentkarakter in die televisiereeks The Simpsons. Sy word gespeel deur Julie Kavner. Sy is die geduldige vrou van Homer Simpson en ma van Bart, Lisa en Maggie. Marge kan uitgeken word deur haar blou hare. Sy is genoem na Matt Groening, die skepper van die program, se ma, Marge Groening. Marge verteenwoordig 'n stereotipiese 1950-huisvrou.

Marge Simpson
’n Beeld van die betrokke karakter.
Marge Simpson met haar familie

Skepping
Eerste verskyningGood Night (1987)
Simpsons Roasting on an Open Fire (1989)
Geskep deurMatt Groening
StemJulie Kavner
Inligting
Ander nameMarjorie Jacqueline "Marge" Simpson
SpesieMens
GeslagVroulik
BeroepHuisvrou (tuisteskepper)
Getroud metHomer
KindersBart, Lisa en Maggie
Ander familieOuers: Clancy en Jacqueline Bouvier
Susters: Patty en Selma Bouvier
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State

Bronne wysig

  • (en) Richmond, Ray; Coffman, Antonia (1997). The Simpsons: A Complete Guide to our Favorite Family. Harper Collins Publishers. ISBN 0-00-638898-1.
  • (en) Planet Simpson: How a Cartoon Masterpiece Documented an Era and Defined a Generation deur Chris Turner. ISBN 0-679-31318-4.

Eksterne skakels wysig