Lotus Thompson
Lotus Thompson (1906 – 19 Mei 1963) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Know Thy Child (1921), The New Champion (1925), Madam Satan (1930), en Terry of the 'Times' (1930).
Lotus Thompson | |
Geboortenaam | Lotus Thompson |
---|---|
Geboorte | 1906 |
Sterfte | 19 Mei 1963 |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1921–1938, 1948–1949 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1921: Know Thy Child
- 1923: The Dinkum Bloke
- 1923: Townies and Hayseeds
- 1923: Prehistoric Hayseeds
- 1924: The Digger Earl
- 1925: The New Champion
- 1926: The Yellow Back
- 1926: Flashing Fangs
- 1927: Desert Dust
- 1927: A One Man Game
- 1928: The Crimson Canyon
- 1929: The Wilderness Patrol
- 1929: The Freckled Rascal
- 1929: The Phantom Rider
- 1930: Madam Satan
- 1930: Terry of the 'Times'
Eksterne skakels
wysig🔥 Top keywords: Thys die BosveldklongTuisbladVeelvuldige skleroseApokkeSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsVarkgriepCarles PuigdemontVadersdagRandall WicombMia GothCobus RossouwWikipedia:GebruikersportaalSeksCleopatra VIIGordelroosWikipedia:HulpWikipedia:GeselshoekieCobus Rossouw jr.Innes en Franna BenadéWikipedia:OmtrentWikipedia:Welkom nuwelingeLys van Suid-Afrikaanse musikanteFietsryrewolusieJan BreytenbachSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Tweede WêreldoorlogSandra KotzéLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSeksposisieAappokkeJeugdagSoweto-opstandSwangerskapBreinvliesontstekingSeksuele penetrasieSuid-AfrikaRob HersovPornhub