Écart
'n Écart is die naam van 'n baie klein soort nedersetting in landelike dele van Frankryk en is sinoniem met gehug. Dit is kleiner as die hoofburg van die kommune waaraan dit behoort. Écarts (of hameaux) word onderskei van lieux-dits in die sin dat dit altyd bewoon is terwyl dit nie altyd die geval is vir lieux-dits nie.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekJacques LootsSpesiaal:Onlangse wysigingsVarkgriepJan BloukaasCarles PuigdemontAardverwarmingSuid-AfrikaDroogteErfenisLydia WinchesterErfenisdag (Suid-Afrika)Kategorie:Artikels met WorldCat-VIAF-identifiseerdersNazi-DuitslandWiki HowGeweldSwangerskapSeksGordelroosTropiese sikloonMenseregteAardbewingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaApartheidPornhubTrappe van vergelykingMieliestronkHemelvaartsdagEkonomiese sektorBek-en-klouseerTweede WêreldoorlogBoelieryRobbeneilandCleopatra VIISkarlakenkoorsHeks van HexrivierSeksposisieOlifant