Woiwodskap

'n Woiwodskap (Pools: województwo) is 'n administratiewe gebied van Pole. Die naam is afgelei van die Pools woiwode - 'n term wat sy oorsprong in die Oud-Slawiese taal het en 'oorlogsleier' of 'krygsheer' beteken. Toe die woord teen ongeveer die 10de eeu begin gebruik is, is dit as naam gegee aan bevelvoerders van die plaaslike leër.


Poolse woiwodskappe sedert 1999
AfkortingWapenKodeNommerplate (motors)WoiwodskapHoofstadArea km²Bevolking
(31 Desember 2003)
Bevolking
(30 Junie 2004)
DS02DNeder-Silesië (dolnośląskie)Wrocław19 947.762 898 3132 895 729
KP04CKujawië-Pommere (kujawsko-pomorskie)Bydgoszcz¹
Toruń²
17 969.722 068 1422 067 548
LU06LLublin (lubelskie)Lublin25 114.482 191 1722 187 918
LB08FLubusz (lubuskie)Gorzów Wielkopolski¹
Zielona Góra²
13 984.441 008 7861 009 177
LD10EŁódź (łódzkie)Łódź18 219.112 597 0942 592 568
MP12KKlein-Pole (małopolskie)Krakau15 144.103 252 9493 256 171
MA14WMasowië (mazowieckie)Warskou35 597.805 135 7325 139 545
OP16OOpole (opolskie)Opole9 412.471 055 6671 053 723
PK18RSubkarpate (podkarpackie)Rzeszów17 926.282 097 2482 097 325
PD20BPodlachië (podlaskie)Białystok20 179.581 205 1171 204 036
PM22GPommere (pomorskie)Gdansk18 292.882 188 9182 192 404
SL24SSilesië (śląskie)Katowice12 294.044 714 9824 707 825
SW26THeilig KruisKielce11 672.341 291 5981 290 176
WM28NErmland-Masurië (warmińsko-mazurskie)Olsztyn24 202.951 428 8851 428 385
WP30PGroot-Pole (wielkopolskie)Poznań29 825.593 359 9323 362 011
ZP32ZWes-Pommere (zachodniopomorskie)Szczecin22 901.481 696 0731 695 708



Woiwodskappe van Pole

Ermland-Masurië | Woiwodskap Groot-Pole | Heilig Kruis | Subkarpate | Klein-Pole | Kujawië-Pommere | Lebus | Łódź | Lublin | Masowië | Neder-Silesië | Opole | Podlachië | Pommere | Silesië | Wes-Pommere