Santa Fe de Antioquia

Santa Fe de Antioquia is 'n munisipaliteit in die departement Antioquia in Colombia. Die stad is ongeveer 60 myl noord van Medellin (die department se hoofstad) geleë. Dit het 'n bevolking van ongeveer 23 000 inwoners.

Santa Fe de Antioquia

KaartVlag
Wapen
 LandVlag van Colombia Kolombië
 Distrikte Antioquia
 Koördinate06°33′N 75°49′W / 6.550°N 75.817°W / 6.550; -75.817
 Gestig op1541
 Oppervlakte: 
 - Totaal499 vk km
 Hoogte bo seevlak500 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2002)22 764
 - Bevolkingsdigtheid46/vk km
 TydsoneUTC -3
 BurgemeesterFrey León Rodríguez Vargas
  Amptelike Webwerfsantafedeantioquia-antioquia.gov.co Geargiveer 31 Oktober 2020 op Wayback Machine

Eksterne skakels wysig