Radionuklied
(Aangestuur vanaf Radio-aktiewe isotoop)
'n Radionuklied, ook genoem 'n radioaktiewe isotoop of 'n radioïsotoop deur chemici en fisici, is 'n atoom met 'n onstabiele kern. Hierdie kern word gekenmerk deur oortollige energie wat oordraagbaar is na 'n nuutgevormde stralingsdeeltjie binne die kern, of na 'n atomiese elektron. Die radionukliede ondergaan radioaktiewe verval deur hierdie proses, en straal gammastrale uit en/of subatomiese deeltjies. Hierdie deeltjies konstitueer ioniserende uitstraling. Radionukliedes mag natuurlik voorkom, maar kan ook kunsmatig geproduseer word.
Dit speel 'n belangrike rol in die tegnologieë wat ons van voedsel, water en goeie gesondheid voorsien.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWiki HowOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris