Raak-my-nie
Raak-my-nie (Mimosa pigra) is 'n struik wat kan groei tot 'n hoogte van ses meter. Dit het varing-agtige groen blare wat saamvou gedurende die nag of as dit aangeraak word. Groot dorings (5 tot 10cm lang) kom voor op die stam en kleiner doings op die takke. Die struik dra pienk ronde blommetjies (10 tot 20mm in deursnee). Die blompunte produseer olyf-groen saadpeule.
Raak-my-nie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. pigra |
Binomiale naam | |
Mimosa pigra |
Die Raak-my-nie is inheems in Sentraal-Amerika en Suid-Amerika
Die Raak-my-nie word beskou as 'n onkruid in Suid-Afrika sowel as Australië.
Ander name wysig
- Engelse naam: giant mimosa, giant sensitiveplant, giant sensitivetree, thorny sensitiveplant
- Franse naam: amourette riviére
- Nederlandse naam: kruidjeroermijniet
Sien ook wysig
Wikimedia Commons bevat media in verband met Mimosa pigra. |
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsAardverwarmingJacques LootsWikipedia:Wat Wikipedia nie is nieCarles PuigdemontVarkgriepTropiese sikloonMagda van BiljonDroogteNazi-DuitslandSeksAdolf HitlerErfenisdag (Suid-Afrika)Suid-AfrikaEkonomiese sektorMieliestronkWiki HowKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWaterbesoedelingHolocaustMenseregteTweede WêreldoorlogPornhubLys van Suid-Afrikaanse musikanteWikipedia:GebruikersportaalAardbewingFlydubaiHemelvaartsdagKlimaatveranderingApartheidKategorie:Artikels met NTA-identifiseerdersWikipedia:GeselshoekieSeksposisieJan BloukaasCleopatra VIISwangerskapMonopolie