R412 (Suid-Afrika)

streeksroete

Die R412 is 'n streeksroete in die Oos-Kaap van Suid-Afrika wat by die R61-streeksroete, 30 km wes van Mthatha, begin en by die R56 in Ugie eindig.

Streeksroete R412 shield

Streeksroete R412
Belangrike aansluitings
Noordwespunt R61 wes van Mthatha
Suidoospunt R56 in Ugie
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R411R500

Sien ook wysig

Bron wysig