R343 (Suid-Afrika)

streekroete

Die R343 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die N2-nasionale pad met Kenton-on-Sea en die R72-provinsiale pad in die suide te verbind.

Streeksroete R343 shield

Streeksroete R343
Belangrike aansluitings
Noordpunt N2 wes van Grahamstad
Suidpunt R72
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R342R344

Sien ook wysig

Bron wysig